Jan 11, 2019

Dit het begin reen op Kleinmond! Intussen is daar reeds inwoners van Mooiuitsig, hoofsaaklik kinders, wat tydelik in die stadsaal op Kleinmond gehuisves word. Indien daar nog mense kom, sal die oorloop na die kerksaal gestuur word. Daar staan ook aan die Kleinmond kant mense reg om mense te gaan help op Bettysbaai

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com