Nov 30, 2018

Dit lyk of ons krag weer vanaand om 20:00 sal af wees tot wie weet wanneer. Amptelik is dit tot 22:30. Dit geld net vir Hangklip Kleinmond. As daar nou weer n Gansbaaier of die een of ander gogga in my keel af klim oor die tye en plekke kry ek n aanval. Hoe de joos moet ek weet wat in Eskom se kragsentrales aangaan? As jy self wil gaan kyk gaan na Eskom se load shedding webtuiste

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com