Dec 9, 2019

Fase 6 beteken die stelsel het sowat 6000 megawatt verloor. Eskom woordvoerder het nou net op etv gese toestand geld tot 11:00 vanaand wanneer hulle sal heroorweeg. Op die oomblik gaan Kleinmond se krag soos beplan van 22:00 af wees tot 00:30.As fase 6 van krag bly Kan die krag af wees tot 2:30. Volgens die skedule Sal dit in fase 6 ook van 6:00 tot 10:30 af wees en Dan weer van 14:00 tot 16:30 en dan weer van 22:00 tot 00:30 more Dinsdag

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com