Jul 3, 2018

Gemeenskapsleier Ayanda Tyulu het aan die groep wat vergader gesê die leiers is nou op pad na die Munisipaliteit toe om te verneem wat aangaan, want hulle verstaan nie wat aangaan nie. Hulle verstaan nie hoekom die Rooimiere vandag opgedaag het nie. Niemand is glo hiervan in kennis gestel nie. Hy sê die leiers sal daarna kom terugrapporteer aan die gemeenskap.

Phone:
(27) 0282713394
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com