Mar 20, 2019

Geweld het 'n kort rukkie gelede in Over Hills uitgebreek na die polisie en die Rooimiere inbeweeg het om onvoltooide strukture af te breek. 'n Groep mense het dadelik die polisie met klippe begin gooi. Ons hou u op die hoogte solank as wat die kragtoevoer ons dit toelaat

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com