Jun 2, 2020

GPF Kennisgewing
2 Junie 2020@ 8h00

Dis met groot hartseer om u mee te deel dat nog een van ons lede van Kleinmond Polisiestasie positief getoets is met die COVID 19 virus - die res van die lid se skof was ook getoets en uitslae word afgewag - intussen opereer die Polisiestasie weer vanaf die huidige perseel

Lt Kol May het versoek dat almal wat met die skof in verbinding of by die Polisiestasie aangedoen het tussen Sondag 2020-05-24 06:00 tot Donderdag 2020-05-28 06:00 ook moet gaan vir toetse - die Polisie sal die inteken register nagaan en al die betrokkenes dienooreenkomstig inlig dat hulle ook moet gaan vir toetse.
Ons neem die aangeleentheid ernstig op en vra asseblief u samewerking

Baie sterkte aan die betrokke lid en sy familie en ons wens almal n spoedige herstel

JACQUES OOSTHUIZEN
VOORSITTER GPF
HANGKLIP KLEINMOND

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com