Sep 26, 2018

Hou gerus hierdie een dop. 'n Inwoner van Sesde laan het die Herald vanoggend gebel en gese hy is nou keelvol vir die munisipaliteit. Willie Groenewald se hy sukkel nou al maande lank om die munisipaliteit sover te kry om die slaggate in sy straat reg te maak. Hy het nou vir hulle 'n ultimatum gegee. Of hulle maak dit voor vanmiddag 14:00 reg of hy gaan buitebande voor die munisipale kantoor aan die brand steek. Hy se hy het klaar sy bande en vuurhoutjies reg en hulle kan hom maar in hegtenis neem. Genoeg is genoeg, se hy.

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com