Mar 21, 2020

Is daar dalk iemand wat bereid is om as koordineerder op te tree vir ons projek om vir soveel as moontlik mense in ons omgewing die een of ander masker te probeer maak. Die gedagte is om n gepaste materiaal en ontwerp te bepaal en dan skenkings te vra en die maskers gratis vir die behoeftige mense te gee. Baie mense kan nie die R30 tot R70 wat maskers nou kos bekostig nie. Die wat kan kan miskien iets betaal en so bydra. Dan moet ons n span mense kry wat dit kan maak. Dis n groot en belangrike werk. As jy kans sien stuur n epos na overstrandherald@icloud.com

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com