Jul 17, 2020

Jannie Viljoen skryf: "Ons bly al vir 18 jaar in Heuningkloof Kleinmond. Reg aan die begin het ek vir my ’n maksimum minimum termometer op die regte plek aan die buitekant van die huis op gesit. So kon ek altyd verkondig dat dit hier nooit kouer as 11 grade Celsius word nie. Laasnag was ’n perd van ’n ander kleur 8,5 grade Celsius. Dit maak dit die koudste nag die afgelope 18 jaar in Heuningkloof.

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com