Kaartjies vir Kleinmond se grootste opskop ooit op 23 September in die Stadsaal is nou ook beskikbaar by Albertyn Apteek, die
Sep 13, 2019

Kaartjies vir Kleinmond se grootste opskop ooit op 23 September in die Stadsaal is nou ook beskikbaar by Albertyn Apteek, die Overstrand Herald se kantore of by Harbour Corner restaurant in die hawe. Die Ventertjies gaan die musiek maak en daar is 'n spitbraai ete ingesluit by die kaartjieprys van net R150. Die dans is ten bate van die Kleinmond/Sarmiento Kulturele Uitruilprogram. Dit gaan gebruik word om twee jong Argentyne in Januarie 2020 na Kleinmond te bring en weer later in die jaar twee jong Kleinmonders na Argentinië te stuur. Moenie te lank wag nie - hulle vlieg by die deur uit!

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com