Aug 22, 2018

Kinders vang gees want Saterdag is Interskole!!! Ons leerlinge staan as "Whalers"bekend en kon vandag kreatief aantrek met die letters "W"en "H" . Ons kinders was so kreatief gewees! Ons het van Hawaii, hip hoppers, hippies, hase, hekse, hobos tot waiters, weduwees, weermag, wit, "wild wild west" en nog vele meer te sien gehad. Ons onderwysers het ook saam gees gevang.

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com