Jul 20, 2018

Let asb daarop dat ons enige kommentaar wat rassisties en beledigend teenoor ander is, of geweld aanhits, onmiddellik verwyder en dan druk ons n knoppie en jy is vir altyd weg. Dit is nogal opvallend dat dit veral vroue is wat hulle hieraan skuldig maak. Miskien moet ons die besondere kommentare wegbêre en in die koerant publiseer. Besef jy nou nog nie dat om iets op Facebook te sê presies dieselfde is as om dit in n koerant, op die radio of tv te sê nie. Facebook maak jou nie onsigbaar nie, stupid.

Phone:
(27) 0282713394
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com