'n Waagmoedige BF (skuilnaam) het laat weet dat hulle die span van die Herald gaan aandurf in volgende Dinsdag se toutrek
Sep 17, 2019

'n Waagmoedige BF (skuilnaam) het laat weet dat hulle die span van die Herald gaan aandurf in volgende Dinsdag se toutrek kompetisie tydens die boeresport by die laerskool. Ja BF ons bewonder jou durf! Dit is belangrik om deel te neem, almal kan ongelukkig nie wen nie. Met die dat die Herald se span al weke lank oefen en besonder fiks is, voorsien ons geen werklike kompetisie nie. Intussen hoor ons niks van die res van die dorp nie. Almal is glo skrikkerig vir die Herald-span. Dit is goed so. Julle behoort te wees. Kom kyk hoe wen ons die beker!

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com