Jun 18, 2020

NEEM ASB KENNIS EN DEEL SO WYD MOONTLIK

Die polisie op Kleinmond se tydelike nommer is 079 893 9918. Ao. Mossie Mostert het vanoggend aan die Herald gesê hulle het tans noodmaatreels in plek. Dit volg na nog 'n polisieman gister positief getoets is vir Covid. Baie van die stasie se personeel, ook die stasiebevelvoerder, lt.kol Anna May, was in kontak met die betrokke lid en moet nou self isoleer en eers getoets word. Ao. Mostert sê die proses gaan dienslewering by die stasie beinvloed vir ten minste die volgende 48 uur. Die stasie sal tydelik verskuif na die stadsaal terwyl die polisiestasie skoongemaak word. Dit gaan dus nie help om die polisiestasie self te bel nie. Skakel asb die nommer hierbo: 079 893 9918

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com