Jan 11, 2019

NET BB INWONERS AAN DIE BOKANT VAN R44 GEVRA OM TE ONTRUIM

Raadslid Fanie Krige van Bettysbaai het pas bevestig dat die Rooms Katolieke Kerkie op die dorp afgebrand het. Hy se tans word gevra dat net die mense aan die bergkant van die R44 ontruim. Hy se hoewel daar skade by die Botaniese Tuin is staan die geboue en is die terrein grootliks ongeskonde. Die jeugkampterrein net neffens die tuin is ook grootliks ongeskonde

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com