Jul 27, 2020

Netwerk24 berig dat protesoptogte deur die groep Gatvol Capetonian op verskeie toevoer roetes in Kaapstad begin het. Hulle verteenwoordig agterplaasbewoners in bruin woongebiede en voel hul regte word misken. Daar is onder meer klippe oor die N2 naby die Duinefontein afrit gepak en daar was geweld op die N7. Verskeie ander roetes word ook geraak. Dit is miskien beter om die stad vandag te probeer vermy.

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com