Aug 31, 2018

OK, mense ons het julle hulp nodig. Die groepie vroue wat kos maak vir die slagoffers van die brand se geldtrommeltjie is leeg. Hierdie mense sorg nog elke dag die week dat die mense kos kry maar nou is daar net nie meer geld nie, hulle betaal al uit hul eie sakke. Dis 40 mense wat elke dag moet kos kry. Kom ons probeer help en gee wat ons kan. Die bankbesonderhede is ABSA takkode 632005 rek no 4090055059. Sit jou naam en fire victims by. Daar word deeglik boekgehou van alles. Die Herald skop die poging af met R500. Kom ons help ons medemens. Elke bietjie help.

Nota: Ek het sommer die begunstigde Fire Victims gemaak. Laat weet gerus as julle bygedra het, dan hou ons ook boek

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com