Mar 26, 2020

Ons is op die vooraand van iets wat ons glad nie ken nie, ingehok in ons huise terwyl daar 'n dodelike ding daarbuite rondsweef. Die enkel belangrikste ding wat ons nou kan doen is om by die huis te bly. Dit is die enigste manier hoe ons kan probeer keer dat die virus vinniger versprei. Bly asseblief weg van ander mense.

Hou moed en as almal saamwerk sal die gety die een of ander tyd draai en sal ons daardeur kom. Beste wense van die Herald-span.

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com