Jun 20, 2019

Onthou dat die Wes Kaapse polisie ombudsman vandag van 11:00 tot 15:00 in die Proteadorp gemeenskapsaal is om te luister na inwoners se getuienis oor die polisie diens in die Overstrand. Ons het nog nooit voorheen so n geleentheid gehad om n verskil te maak in die polisiering van ons gebied nie - maak gebruik daarvan en gaan deel jou wedervaringe

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com