#Operasie helpmekaar.
Mar 26, 2020

#Operasie helpmekaar. Kleinmond Kindersorg het Woensdagmiddag ‘n tamaai geskenk gekry van Arabella. Omdat die hotel se restaurant toemaak het hulle deur die bemiddeling van #Operasie Helpmekaar alles wat hulle nog in voorraad gehad het aan Kindersorg geskenk. Dit was letterlik ‘n bakkievrag met enige iets waaraan jy kan dink, melk, eiers, aartappels, uie, vrugte, sap, kool en wat nog. Nog ‘n wonderlike gebaar in hierdie tyd van nood. Dankie Arabella!!! Op die foto is Chris Human (Arabella), Elgina Nasen ( Kindersorg), Bradley Petersen (Arabella) en Gerard Grobler van #Operasie Helpmekaar.

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com