Jul 3, 2018

Polisie het sopas skote afgevuur en van donderbuise gebruik gemaak om mense wat oproerig is oor die afbreek van huise aan die bokant van Overhills uiteen te jaag. Daar word ook traangas geskiet.

Phone:
(27) 0282713394
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com