Mar 22, 2020

So die President gaan ons vanaand weer toespreek. Ek verwag die een of ander groot aankondiging in terme van die rondbeweeg van mense. Miskien nie n algehele lockdown nie, maar baie strenger as wat nou die geval is. Dit moet die een of ander tyd kom. Mense steur hulle eenvoudig nie aan die beroepe van die regering nie. Dan dink ek die regering gaan ook maatreels aankondiging om besighede te help, eintlik maar om te keer dat werkers hul werk verloor. Nie n idee hoe dit sal werk nie, ons is nie Amerika met sy onbeperkte geld nie en ek kan wragtig nie glo FNB sal se ek kan my verband ophou betaal nie. Ons sal maar moet wag tot vanaand

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com