Sterk rukwinde en reën oornag in Kleinmond.
Jun 27, 2020

Sterk rukwinde en reën oornag in Kleinmond. In Agtste laan het kragpale omgewaai en bekommerde inwoners sê daar was die een ontploffing na die ander. In Hoofweg het die advertensiebord by die Protea drankwinkel die gees gegee, baksteenmuur en al. In Sewende straat en ook in Botrivierweg het bome omgewaai of is daar takke afgeruk. Ons het ook berigte ontvang dat 'n huis naby die St Nicolas kerk in Proteadorp wat se ruite uitgewaai is. Daar is ook glo skade na bome naby die Arabella landgoed omgewaai is.

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com