Jul 21, 2019

Vermy asb Hoofweg in Kleinmond. Brandende voorwerpe en klippe in Hoofweg. Ons vermoed dit is smokkelaars wat oproer maak na een van hule makkers vroeer vanmiddag deur die polisie in Pringlebaai raakgeskiet is. Die Herald het vroeer gesien hoe verskeie voertuie met klippe bestook word wat die dorp van Bettysbaai se kant wou inkom. Tot 'n kort rukkkie gelede was daar steeds geen verkeerspolisie wat mense aan daardie kant van die dorp afgetrek het nie. Burgerlikes moes dit doen. Meer as 'n uur na die Herald die polisie in kennis gestel het was daar steeds niemand op die toneel nie. Daar is nou 'n groep wetstoepassers in Hoofweg

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com