Jul 12, 2020

Vir die wat nog opgewonde daaroor raak, die President praat glo vanaand weer met die volk. Moenie vir my vra hoe laat nie, ek weet nog nie en hy is in elk geval nooit betyds nie. Intussen waarsku die weerhane ons moet ons regmaak vir erge wind oornag. Hulle waarsku dat ons nuwe rekords in terme van rukwinde kan sien. Ons sal maar moet wag en kyk wat gebeur. Ek is egter liewers bangjan as weggewaaide jan. Sit maar die losgoed op die werf weg en maak vas wat jy kan. Gerard Grobler.

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com