Waar is al die KLEINMONDERS?
Dec 23, 2019

Waar is al die KLEINMONDERS? Hoekom het julle nog nie julle danskaartjies vir Vrydagaand se groot opskop in die stadsaal gekoop nie? Komaan, die tyd raak min!! Ons het nog meer as 'n honderd kaartjies beskikbaar. Dis ons eintlike groot fondsinsameling en as ons dit regkry om die saal Vrydagaand vol te maak, het ons al amper genoeg om twee Kleinmonders aan die einde van die jaar Argentinie toe te stuur. Kom ondersteun ons!! Koop jou kaartjies by Albertyn Apteek, sommer nou!!

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com