Kleinmond/Sarmiento Dans
Aug 24, 2019

Wanneer laas het jy gedans? Ek bedoel gedans? Kom Sokkie saam met die Ventertjies op 23 September in die stadsaal op Kleinmond ten bate van die Kleinmond/Sarmiento Kulturele Uitruil Program. Ons bring in Januarie volgende jaar twee jong studente van Sarmiento in Argentinië na Kleinmond en stuur weer later in die jaar twee van ons jongmense daarheen in samewerking met die Suid Afrikaanse vereniging in Sarmiento.

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com