Apr 25, 2018

14 dae, dit is hoe lank een van Over Hills se gemeenskapsleiers, Isaac Vana, die munisipaliteit gee om te reageer op hul eise vir grond. Lees die volledige berig deur die Herald aanlyn te koop by www.overstrandherald.co.za of kry hom vroeg moreoggend. Dan berig ons oor vervalste R100 note wat weer in omloop is en ook oor die vinnige voetwerk van twee plaaslike polisiemanne wat gelei het tot die inhegtenisneming van die twee skurke wat verantwoordelik was vir verlede naweek se huisroof in Tiende laan.

Phone:
(27) 0282713394
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm

Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com