May 9, 2018

Dit was 'n erge week op Kleinmond. 'n Familie se lewe is uitmekaar geruk toe hul pa homself in 'n fratsongeluk doodgeskiet het. 'n Jong vrou het haar eie lewe geneem en daar is op 'n geraamte naby Pringlebaai afgekom. Daar is intussen vasgestel dat dit 'n man was, maar iets klop nie mooi nie. Dan is daar interessante verwikkelinge oor 'n nuwe sekondere skool vir Kleinmond en sommer nog baie ander leesstof. Kry hom nou aanlyn by www.overstrandherald.co.za

Phone:
(27) 0282713394
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm

Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com