Jun 8, 2018

Die bevelvoerder van Kleinmond se polisiestasie, kapt Mgcineni Nqwenani, sowel as een van ons plaaslike polisielede is kort gelede ernstig beseer ( ons weet nog nie wat hul toestand is nie, maar hulle is na die hospitaal afgevoer) in 'n ongeluk net na Arabella voor die lang opdraende na die T-aansluiting by die R43. 'n Persoon wat in 'n private bakkie van Hermanus se kant af gery het, is dood. Die bakkie het 'n klomp mense vervoer. Dit het oor die pad geswenk en voor die polisiebakkie ingery nadat een van die bakkie se bande vermoedelik gebars het. Die vermoede is dat die kaptein na Botrivier onderweg was, waar daar die afgelope paar dae ernstige politieke onrus heers

Phone:
(27) 0282713394
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm

Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com