24.9 C
Kleinmond
Friday, April 26, 2024
spot_img

Hartseer-einde nadat hond strandganger byt

BETTYSBAAI – Een van dié dorp se bekendste skeppende inwoners, Lien Botha, is Maandagoggend op Silversands-strand deur ‘n loshardlopende hond aan die arm gebyt. Sy moes inspuitings teen klem in die kaak kry. Die gevolge kon erger gewees het, want...
spot_img

VARS UIT DIE OOND

JONGSTE NUUS

spot_imgspot_img

MENINGS

SPORT

IN DIE KOLLIG

Nog ‘n deurbraak met Bergkwagga-genetika-reddingsprojek

SANBONA WILDRESERVAAT – Die Bergkwagga-genetika-reddingsprojek wat hier in samewerking met CapeNature bedryf word, het onlangs ‘n tweede sukses opgelewer toe ‘n vulletjie gebore is met gene van al drie die laaste geïsoleerde bevolkings van dié eens bedreigde spesie. Die...
spot_imgspot_img

MENSE

PODUITSENDINGS

GEBORGDE INHOUD

In pursuit of an endless summer: 4 tips on how to plan a winter escape

South Africa’s winter season is notorious for its gloomy, blustery weather with high rainfall and plunging temperatures. For some, the prospect of jetting off...

Rechelle Cronjé bring True Therapy na Overstrand

BOTRIVIER – Rechelle Cronjé het ses maande gelede van die Kaap af na Botrivier verhuis en sy bedien nou die hele Overstrand met gespesialiseerde...

TOEKA SE DAE

Dis amper tyd vir die Gustav Adolph reünie

KLEINMOND – “Hierdie is vir my soos ‘n verhaal uit ‘n sprokiesboek - dat twee families, wie se paaie vir ‘n kort rukkie in...

Uit die vis se bek

Nog ‘n storie van Jean du Toit uit sy reeks rubrieke, Oom Sakkie se Wooi. Hierdie een het in die Herald van 9 Julie...


Shelf Wood

BIOSFEER

Kyk net hoe dobber hierdie dodder oor ons fynbos

KLEINMOND - Cassytha ciliolata in die Lauraceae-familie is ons bekende fynbos-dodder. Hulle is inheems en staan ook bekend as bobbejaantou, nooienshaar, devil's tresses, en...

April 20 is Clean-Up Saturday

KLEINMOND - The coastal walkway is one of Kleinmond's most renowned features, a true natural gem. It's appreciated for its uncluttered appearance overall, but...
error: Content is protected !!